Stephan Potgieter - music sales

Stephan (Fanie) Potgieter se musiek wissel van
klassiek tot gewilde ligte klassieke musiek asook l
ekker luister liefdes liedere. Liedere wat deel uitmaak
van sy repertoir is When I fall in love, You raise me up, Ave Maria, Amigos Para Siempre (Jose Carreras), You're Still You (Josh Groban), O Sole Mio and All the Love in the World.

Stephan het musiek op universiteitsvlak studeer en het meestersklasse onder wereldklas professors gedoen Hy het in verskeie opvoerings as solis opgetree en deur Suid-Afrika getoer saam met die bekende predikant, omroeper en sanger, Johann Els, van Radio Kansel (Radio Pulpit). Verskeie van sy musiek is al oor nasionale radio uitgesaai.

Tans sit hy sy loopbaan voort in Australie en wel in Brisbane, die Sunshine Kus asook die Goue Kus en inspireer hy gehore met sy sangtalent en sangbediening. Hierdie kunstenaar sing sekulere konserte en bedien ook met gospel musiek op aanvraag.

 Sien gasteboek vir kommentaar oor hierdie talentvolle kunstenaar. Laat gerus 'n boodskap in gasteboek
met jou naam en van. Besonderhede soos foonnommer
en dorp of stad is opsioneel, maar sal waardeer
word vir verdere korrespondensie.

Sy albums is te koop op die album bladsy van hierdie webadres OF op http://www.rhythmonline.co.za.

Everlasting Light

Amigos Para Siempre

He Was There All The Time

You are viewing the text version of this site.

To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.

Need help? check the requirements page.


Get Flash Player